WorldCat Identities

Opperman, Diederik Johannes

Overview
Works: 335 works in 1,088 publications in 3 languages and 4,290 library holdings
Genres: Criticism, interpretation, etc  Drama  Textbooks  Academic theses  History  Bio-bibliography  Biographies  Poetry 
Roles: Author, Editor, Compiler, Recipient, Correspondent, Other
Classifications: PT6590.O6, 839.361008
Publication Timeline
.
Most widely held works about Diederik Johannes Opperman
 
moreShow More Titles
fewerShow Fewer Titles
Most widely held works by Diederik Johannes Opperman
Groot verseboek by D. J Opperman( Book )

69 editions published between 1900 and 2006 in 4 languages and held by 332 WorldCat member libraries worldwide

Bloemlezing uit de Zuidafrikaanse poëzie van de 19e en 20e eeuw
Periandros van Korinthe by D. J Opperman( Book )

54 editions published between 1954 and 2016 in 4 languages and held by 210 WorldCat member libraries worldwide

Die drama handel oor die lewe van die Griekse digter-staatsman Periandros (627-585 v.C.), die alleenheeser van Korinthe, wat sy groot droom probeer verwesenlik: om Korinthe 'n wêreldstad te maak
Junior verseboek by D. J Opperman( Book )

30 editions published between 1945 and 1987 in 3 languages and held by 124 WorldCat member libraries worldwide

Engel uit die klip, 1947-1950 by D. J Opperman( Book )

26 editions published between 1950 and 2015 in 4 languages and held by 120 WorldCat member libraries worldwide

Alhoewel reeds vroeër as motief aanwesig, vind die besinning oor die kunstenaarstaak besondere gestalte in die bundel Engel uit die klip (1950), ʼn titel waarmee hy andermaal die spanning tussen die goddelike en aardse aandui, nou met die aksent op die verlossingsmotief. Nie alle gedigte handel egter oor die kunstenaarstaak nie. - J C Kannemeyer
Komas uit 'n bamboesstok : synde die mirakelagtige terugkeer ná lewerversaking van ene Marco Polo : bevattende reisbeskrywings en aantekeninge oor die natuurlike geografie rakende die ooreenkoms van die aardkloot met die sfere mineralies, vegetaties en dieraties, amoreus, apokrief, biografies, boertig medisinaal, retories en volgens die Beurs : opgedra aan my vrou Donata en drie dogters, Fantina, Bellela & Moreta by D. J Opperman( Book )

21 editions published between 1900 and 2015 in 3 languages and held by 108 WorldCat member libraries worldwide

Komas uit ʼn bamboesstok (1979) is geskryf na ʼn ernstige lewersiekte en werk met ʼn hele aantal bekende temas van vroeër, maar deur die besondere verbinding wat hulle met mekaar aangaan, verskyn hulle dikwels in ʼn verrassend-nuwe gedaante. Die motiewe van aftakeling en siekte, beperktheid van menslike lewe en besit, word hier dikwels op ʼn geestige wyse met die gebruik van satire, hekeling, selfspot en ironie aangebied. - J C Kannemeyer
Heilige beeste by D. J Opperman( Book )

19 editions published between 1945 and 2015 in 3 languages and held by 103 WorldCat member libraries worldwide

'N Versameling gedigte
Blom en baaierd by D. J Opperman( Book )

20 editions published between 1900 and 2015 in 4 languages and held by 99 WorldCat member libraries worldwide

Met Blom en baaierd (1956) bou Opperman deur die reeksstruktuur, parallelismes, sirkulering van simbool en beeld en tipografiese rangskikking ʼn hegte bundeleenheid op. In hierdie bundeleenheid verteenwoordig "Oud-digter" en "Paddas" onderskeidelik futiliteit en die bose teenoor sinvolheid en die goeie. Al die gedigte tot "Nagwag" staan in die teken van die Suid-Afrikaanse "kleur"-aktualiteit, terwyl die lyding in die tweede helfte van die bundel op ʼn universeler vlak verken word. - J C Kannmeyer
Joernaal van Jorik by D. J Opperman( Book )

39 editions published between 1949 and 2015 in 4 languages and held by 99 WorldCat member libraries worldwide

'N Belangrike werk van die belangrike digter
Negester oor Ninevé by D. J Opperman( Book )

23 editions published between 1947 and 2015 in 3 languages and held by 94 WorldCat member libraries worldwide

Negester oor Ninevé (1947) is die bevestiging van Opperman se digterskap en bring ʼn verdere ontwikkeling ná die debuutbundel deurdat die basiese drie "motiewe" nouer verbind en die afsonderlike verse in ʼn groter mate by ʼn omvattende konsepsie ingeskakel word. - J C Kannemeyer
Vergelegen by D. J Opperman( Book )

21 editions published between 1956 and 1997 in 4 languages and held by 90 WorldCat member libraries worldwide

Digters van Dertig by D. J Opperman( Book )

16 editions published between 1900 and 1973 in 3 languages and held by 85 WorldCat member libraries worldwide

Versamelde poësie by D. J Opperman( Book )

10 editions published between 1987 and 2015 in Afrikaans and Undetermined and held by 84 WorldCat member libraries worldwide

Dirk-der-Duisende was nie net 'n groot skeppende gees en eersterangse vakman nie, hy was ook die gewete van die gemeenskap. Iemand wat intens gerig was op die aard en kwaliteit van sy volk, sy land en sy tyd. Hy het die vermoë gehad om tot die breë publiek te spreek, daarom is sy invloed vandag steeds omvangryk en bepalend
Dolosse by D. J Opperman( Book )

20 editions published between 1963 and 2015 in 4 languages and held by 80 WorldCat member libraries worldwide

Dolosse is ʼn losser versameling verse, al is die "dolos"-motief in die betekenis van beskawingsreste of simbole van ʼn verlede en voortekens van ʼn dikwels somber en uitsiglose toekoms ʼn dominerende faktor in die bundel. Die verse het dikwels Europese reisindrukke of die wêreld van Franskraal as agtergrond, maar die basiese problematiek word gekonsentreer op die noodlotsgang van die Afrikanervolk, die ganse Westerse beskawing en die mens in sy aftakeling. - J C Kannemeyer
Spirit of the vine; Republic of South Africa( Book )

2 editions published in 1968 in English and held by 72 WorldCat member libraries worldwide

Groot verseboek : 'n bloemlesing uit die Afrikaanse poësie by D. J Opperman( Book )

24 editions published between 1951 and 1956 in 4 languages and held by 68 WorldCat member libraries worldwide

Die gedigte is so gekies dat dit 'n beeld van die ontwikkeling van die Afrikaanse poësie weergee
Wiggelstok by D. J Opperman( Book )

12 editions published between 1959 and 1975 in Afrikaans and English and held by 67 WorldCat member libraries worldwide

Woord en wederwoord : bundel aangebied aan D.J. Opperman by geleentheid van sy sestigste verjaardag 29 September 1974 by D. J Opperman( Book )

5 editions published between 1964 and 1974 in Afrikaans and Undetermined and held by 67 WorldCat member libraries worldwide

Voëlvry; kroniekspel van 'n voortrek by D. J Opperman( Book )

12 editions published between 1900 and 1986 in 3 languages and held by 64 WorldCat member libraries worldwide

Die verhaal van die Voortrekker Louis Trigardt wat teen sy koppige trekgenote sowel as die natuur moes stry om sy doel te bereik
Senior verseboek by D. J Opperman( Book )

12 editions published between 1964 and 2004 in 3 languages and held by 63 WorldCat member libraries worldwide

Verspreide opstelle by D. J Opperman( Book )

3 editions published in 1977 in Afrikaans and held by 61 WorldCat member libraries worldwide

 
moreShow More Titles
fewerShow Fewer Titles
Audience Level
0
Audience Level
1
  Kids General Special  
Audience level: 0.71 (from 0.52 for Die verwer ... to 0.78 for Diederik J ...)

Alternative Names
Benadi, Arnold

Benadi Arnold 1914-1985

D. J. Opperman file as an Afraic Theas

D. J. Opperman poet afrikano-jugor

D.J. Opperman poète sud-africain

D. J. Opperman sørafrikansk skribent og poet

D. J. Opperman South African poet

D. J. Opperman sydafrikansk skribent og poet

Diederik Johannes Opperman

Diederik Opperman

Dirk Johannes Opperman

Dirk Johannes Opperman poeta sud-africà

Dirk Johannes Opperman poeta sudafricano

Dirk Johannes Opperman südafrikanischer Schriftsteller

Dirk Johannes Opperman sydafrikansk författare och poet

Dirk Opperman Zuid-Afrikaans schrijver

Opperman, D. J.

Opperman, D.J., 1914-1985

Opperman, Diederik J. 1914-1985

Opperman, Diederik Johannes

Opperman, Dirk

Opperman, Dirk J. 1914-1985

Soeker

Soeker 1914-1985

Опперман, Дирк

دى. جيه. اوپيرمان

Languages
Afrikaans (389)

English (56)

Dutch (24)