WorldCat Identities

Van Niekerk, Louise

Overview
Works: 43 works in 59 publications in 2 languages and 206 library holdings
Genres: Fiction  Juvenile works  Periodicals  Catalogs 
Roles: Author
Classifications: PT6592.32.A544, 839.3635
Publication Timeline
.
Most widely held works about Louise Van Niekerk
 
Most widely held works by Louise Van Niekerk
Die diep boek vir tieners by Louise Van Niekerk( Book )

1 edition published in 1994 in Afrikaans and held by 11 WorldCat member libraries worldwide

Raves en rugstekers by Louise Van Niekerk( Book )

4 editions published between 1996 and 2009 in Afrikaans and held by 9 WorldCat member libraries worldwide

Hunks en hamburgers by Louise Van Niekerk( Book )

2 editions published between 1996 and 2005 in Afrikaans and held by 9 WorldCat member libraries worldwide

South Africa yearbook 2012/13( Book )

1 edition published in 2012 in English and held by 8 WorldCat member libraries worldwide

Partytjies en penaries by Louise Van Niekerk( Book )

2 editions published between 1995 and 2009 in Afrikaans and held by 8 WorldCat member libraries worldwide

Hartebreker by Louise Van Niekerk( Book )

2 editions published between 1997 and 2006 in Afrikaans and held by 7 WorldCat member libraries worldwide

Daar's 'n nuwe hartebreker in Hoërskool Reënboogrant. Hy's baie handsome en het boonop 'n hoofrol in 'n nuwe sepie. Nou soek die vervaardigers na 'n meisie vir 'n byrol. Shani is vasberade om die rol in te palm, maar Sunette gaan ook vir die oudisie en natuurlik Rachelle. Min mense is bestand teen Sunette se wasige skoonheid en Rachelle was die Face of the Future. Wie gaan die rol kry?
Drome en dramas by Louise Van Niekerk( Book )

2 editions published between 1996 and 2006 in Afrikaans and held by 7 WorldCat member libraries worldwide

Maskerade by Louise Van Niekerk( Book )

2 editions published between 1995 and 2002 in Afrikaans and English and held by 7 WorldCat member libraries worldwide

Reënboogrant-studente : eerstejaar blues by Louise Van Niekerk( Book )

1 edition published in 1995 in Afrikaans and held by 6 WorldCat member libraries worldwide

Alleen tuis by Maritha Snyman( Book )

1 edition published in 1996 in Afrikaans and held by 6 WorldCat member libraries worldwide

Joolliefde by Heila Fourie( Book )

1 edition published in 1996 in Afrikaans and held by 6 WorldCat member libraries worldwide

Tiener tantrums by Louise Van Niekerk( Book )

2 editions published between 1998 and 2007 in Afrikaans and held by 6 WorldCat member libraries worldwide

Sunette is weer verlief. Sy kan nie glo dat sy haar so oor Piere verknies het nie. Jaco is die wonderlikste ou wat sy nog ooit ontmoet het ... en hy is mal oor haar. Hy het self so gesê. Terselfdertyd het Shani al haar dae om Dolf sover te kry om oor Monique se dood te kom. Hoekom is ouens so stupid? Hoekom dink hulle dis 'n skande om te huil? As hy net kon huil, sal hy al beter voel. Nou vergryp hy hom aan sy pa se drank ... en as dit op die lappe kom, is dit weer nag in die Brink-gesin
The 8th Definitive : the luminous beauty of South African beadwork on stamps by Carol Kaufmann( Book )

1 edition published in 2010 in English and held by 6 WorldCat member libraries worldwide

Die Ponieprinses by Ansonette Kruger( Book )

2 editions published between 1998 and 2007 in Afrikaans and held by 6 WorldCat member libraries worldwide

Sunette in byna seker dat sy vir Natasha, die nuwe meisie by die skool, gevaarlike toertjies op 'n ponie in die sirkus sien doen het. Maar dit kan tog nie wees nie, want haar ouers is dan baie ryk en hulle woon in hotelle.... Intussen het Tina dit sowaar reggekry om Patience vir twee weke te laat skors. Shani besluit om Pat se onskuld te bewys. Sy gaan die skool die keer tot in sy fondasie skud. Selfs ou Biltong het nie raad nie
Shani en die sokkie by Ansonette Kruger( Book )

2 editions published between 1999 and 2007 in Afrikaans and held by 5 WorldCat member libraries worldwide

Ou Biltong, die hoof van Laerskool Reënboogrant gegee dat die kinders 'n dans mag reël om geld vir liefdadigheid in te samel. Sunette en Shani weet sommer dit gaan die grootste gebeurtenis ooit wees! Die twee Brink-sussies het net 'n paar klein probleempies. 'n Mens kan nie alleen gaan nie - 'n ou moet jou vra. Terwyl Sunette nog tob oor 'n rok en 'n date, beraam Shani vinnig planne om 'n stunning rok in die hande te kry en die oulikste ou in die skool sover te kry om haar na die sokkie te vra. Nooit in hul wildste drome het hulle kon raai wat alles by so 'n sokkie kan gebeur nie
Skelmstreke en kattekwaad by Maritha Snyman( Book )

1 edition published in 1995 in Afrikaans and held by 5 WorldCat member libraries worldwide

Sake van die hart by Louise Van Niekerk( Book )

2 editions published between 1998 and 2007 in Afrikaans and held by 5 WorldCat member libraries worldwide

Ans se geheim by J. C Smit( Book )

1 edition published in 2000 in Afrikaans and held by 5 WorldCat member libraries worldwide

Niemand weet regtig enigiets van die nuweling af nie, behalwe dat sy naam Rudiger is en dat hy vir Rachelle en Japie sommer op die eerste dag mooi op hulle plekke gesit het. Die meisies is sommer gou almal gek oor die nuwe hunk in Laerskool Reenboogrant. Shani dink hy is so koel soos 'n ysblokkie en dit is gewoon incredible wat hy met Japie aangevang het. Dis net Ans, goeie vriendelike Ans wat besef dat Rudiger glad nie gelukkig lyk nie. En dis ook net sy wat nie te midde van al die aksie vergeet om te wonder waarom Rudiger dan al in soveel skole was nie ... Rudiger deel 'n groot geheim met Ans, 'n geheim wat opwindend en gevaarlik en ook 'n bietjie hartseer is, 'n geheim wat Ans se lewe vir altyd kan verander
Anderkant die reënboog by Louise Van Niekerk( Book )

1 edition published in 2006 in Afrikaans and held by 4 WorldCat member libraries worldwide

Die beroering wat die aantreklike nuwe hartebreker in Hoërskool Reënboogrant veroorsaak het, het skaars bedaar, toe die nuwe meisie van die Kaap haar verskyning maak. Al die ouens - selfs Dolf - swerm die heeltyd om die pragtige Monique. Shani en Sunette het net mooi genoeg hiervan gehad toe die bom bars en Monique se geheim op die lappe kom
Partytjies en penaries by Louise Van Niekerk( Book )

1 edition published in 2005 in Afrikaans and held by 4 WorldCat member libraries worldwide

 
moreShow More Titles
fewerShow Fewer Titles
Audience Level
0
Audience Level
1
  Kids General Special  
Audience level: 0.77 (from 0.67 for South Afri ... to 0.82 for Skelmstrek ...)

Hartebreker
Covers
HartebrekerDrome en dramasTiener tantrumsShani en die sokkieSake van die hartAnderkant die reënboog
Alternative Names

controlled identityVan Niekerk, Louis

Niekerk, Louise van

Languages