WorldCat Identities

Diedericks-Hugo, Carina

Overview
Works: 67 works in 116 publications in 2 languages and 381 library holdings
Genres: Fiction  Paranormal fiction  Fantasy fiction  Juvenile works  Short stories  Young adult works  Detective and mystery fiction  Academic theses 
Roles: Author, Editor
Classifications: PR9369.4.H863, 823.92
Publication Timeline
.
Most widely held works by Carina Diedericks-Hugo
Die verdrinking van Josua van Eden by Carina Diedericks-Hugo( Book )

4 editions published between 2008 and 2011 in Afrikaans and Undetermined and held by 25 WorldCat member libraries worldwide

Rolspel en rekenaars in 'n spanningsvolle jeugverhaal
Moord.net by Carina Diedericks-Hugo( Book )

6 editions published between 2001 and 2010 in Afrikaans and Undetermined and held by 23 WorldCat member libraries worldwide

Gggrrrr ... gggrrrr ... gggrrrr ... Thomas staan op. Dit klink soos ... sy drukker! Hy stap na die drukker toe. Sy drukker is besig om die een papier na die ander uit te spoeg. Dis mos onmoontlik - die drukker kan nie druk as die rekenaar afgeskakel is nie! Hy buk om een van die papiere op te tel wat op die grond lê. Sy hand bewe liggies. Op die bladsy staan in swart hoofletters: You are not safe. Asof 'n slang hom gepik het, gooi hy die papier neer. Hy beweeg sy muis woes heen en weer. Die rekenaar is beslis af! 'n Verhaal van 'n seun en sy rekenaar wat vreemde gedrag begin toon
Liefde, natuurlik : 'n bundel liefdesverhale( Book )

2 editions published in 2004 in Undetermined and Afrikaans and held by 17 WorldCat member libraries worldwide

Skerpioen.net by Carina Diedericks-Hugo( Book )

3 editions published between 2002 and 2010 in Afrikaans and held by 17 WorldCat member libraries worldwide

"Thomas en Hannes kan nie wag om die nuwe rekenaarspeletjie te toets wat Harry van die Cyber Tiger internet-kafee vir hulle gegee het nie. Wanneer 'n skerpioen en rye en rye syfers skielik in die middel van die speletjie op die rekenaarskerm verskyn, vermoed Thomas-hulle dat daar iets snaaks aan die gang is. Hannes is vas oortuig dat dit 'n massiewe rekenaarvirus is, maar Thomas dink dat Hannes se verbeelding alweer oortyd werk. Thomas se gedagtes is in elk geval besig met belangriker dinge as rekenaarvirusse: hulle nuwe IT-onderwyser, meneer Stahl, is baie cool, maar wie is die geheimsinnige man met wie hy agter die aantrekkamers praat? By die huisliga kom Thomas amper laaste - en dit terwyl sport sy ding was. En al het hy nog altyd gedink meisiekinders gee mens net moeilikheid, lyk Alex darem deesdae stunning. Net toe Thomas dink niks kan nog verkeerd loop nie, breek iemand in die middel van die nag by sy kamer in en krap tussen sy CD's rond. Dit lyk asof Hannes tog reg was - iemand is desperaat om die CD met die rekenaarspeletjie in die hande te kry. Maar wie is dit en hoe ver is hy bereid om te gaan?"--Cover
Apocalypse now now by Charlie Human( Book )

3 editions published in 2013 in Afrikaans and held by 15 WorldCat member libraries worldwide

"Baxter Zevcenko's life is pretty sweet. He's making a name for himself as the kingpin of his smut-peddling high-school syndicate, the other gangs are staying out of his business, and he's dating the girl of his dreams, Esme. But when Esme gets kidnapped, things start to get seriously weird, and the only man drunk enough to help is a bearded, booze-soaked, supernatural bounty hunter that goes by the name of Jackson 'Jackie' Ronin. Plunged into the increasingly bizarre landscape of Cape Town's supernatural underworld, Baxter and Ronin team up to save Esme. On a journey that takes them through the realms of impossibility, they must face every conceivable nightmare to get her back, including the odd brush with the Apocalypse."--Amazon.com
Karaktermoord by Carina Diedericks-Hugo( Book )

3 editions published in 2019 in Afrikaans and held by 14 WorldCat member libraries worldwide

"Jare gelede het die beeldskone digter Anna Neethling finaal uit die uitgewer Malan Sinclair se lewe gestap. Hul verhouding was ’n maalkolk wat sy huwelik en loopbaan wou verswelg. Maar nou is Anna onverwags terug. Wanneer Malan haar lyk langs sy motor vind ná ’n helse uitval in sy kantoor, bou die afwaartse spiral momentum op.’n Paar dae later maak ’n uittreksel uit Anna se dagboek Malan die hoofverdagte in haar moord en kom gebeure wat ’n dekade gelede tydens ’n drinkparty op ’n wynplaas afgespeel het op die lappe. Iets het daardie aand in die kelder gebeur en meer as een paar hande is bevlek." --Cover
Koning Henry by Carina Diedericks-Hugo( Book )

1 edition published in 2003 in Afrikaans and held by 13 WorldCat member libraries worldwide

Daar's net een ding (behalwe Coke en oliebolle) wat Henry de Vries laat tiek: rekenaars. Wat hom betref, kan 'n mens alles wat jy nodig het op die Internet kry. As hy voor die rekenaar sit, verdwyn sy pa se snedige aanmerkings, ouboet Bertus se lang lys prestasies wat gereeld onder sy neus gevryf word, die rugby-oefeninge waar hy so aftjop, selfs die nuwe meisiekind in die rekenaarklas wat hom so irriteer. 'n Mens kan ook vriende maak op die Internet, soos nou met die Riaan-ou wat hy in 'n chat room ontmoet het. Riaan is nou wel 'n bietjie ouer as hy, maar hy's die enigste mens wat hom werklik verstaan. Die skrywer skep 'n virtuele wêreld waarin enigiets moontlik is, waarin die grens tussen werklikheid en skyn vervaag en ineenvloei ... 'n wêreld waarin jy kan verdwyn
Permanente ink by Carina Diedericks-Hugo( Book )

3 editions published between 2011 and 2014 in Afrikaans and English and held by 13 WorldCat member libraries worldwide

Kaapstad word deur 'n reeksmoordenaar geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners. Verliefde paartjies. En almal word op dieselfde manier gevind: die lyke langs mekaar neergele, hul hande inmekaargevleg. Die meisies het 'n steekwond aan die bors en die seuns is vergiftig. Terwyl die polisie probeer om die moordenaar vas te trek, beland 'n groepie niksvermoedende tieners in 'n gevaarlike web wat al stywer span
Aqua.net by Carina Diedericks-Hugo( Book )

2 editions published between 2003 and 2007 in Afrikaans and held by 12 WorldCat member libraries worldwide

Die toetsreeks is verby en 'n wonderlike langnaweek by die see lê vir Thomas-hulle voor. Maar dan begin die dinge skeefloop. Thomasontdek 'n deurtjie in die vloer van hulle strandhuis wat reguit lei na die skuilplek van die gevaarlike perlemoensmokkelaar, Sharky Fortuin. Sy beste vriend, Hannes gedra hom skielik soos 'n alien en hy betrap vir Alexandra en Lukas saam op 'n afgeleë plek tussen die rotse - en dit terwyl Lukas weet dat Thomas mal is oor Alex! Dan is daar ook nog Bianca, die blonde meisie wat Thomas in die grot onder die huis ontmoet het. Sy vriende dink hy is koekoes of dat sy verbeelding oortyd werk, maar hy weet dat hy haar gesien en met haar gepraat het
Sms.net by Carina Diedericks-Hugo( Book )

3 editions published between 2004 and 2010 in Afrikaans and held by 11 WorldCat member libraries worldwide

"Die nuwe skooljaar begin nie goed vir Thomas nie. Eers het hy en Hannes 'n nagmerrieondervinding in 'n hyser en dan word hy vir 'n week lank geskors omdat hy die ou drel van 'n Piet Senekal geslaan het. Thomas se pa is so kwaad hieroor, dat hy hom verbied om naby enige rekenaar te kom en hom vir 'n week lank hok! Dit beteken dat Thomas die interhuisdans gaan misloop - sy enigste kans om vir Alex amptelik te vra om sy meisie te wees. Die enigste voordeel van die paar dae by die huis, is dat Louisa, sy stiefma, hom kan help om voor te berei vir die toneeloudisie - die manlike hoofrol kry immers die kans om vir Alex te soen! Maar dan begin 'n reeksmoordenaar paniek saai in Kaapstad en dit lyk asof dinge nie heeltemal gaan uitwerk soos wat Thomas beplan het nie ..."--Cover
Thomas@geraamte.net by Carina Diedericks-Hugo( Book )

3 editions published between 2009 and 2010 in Afrikaans and Undetermined and held by 11 WorldCat member libraries worldwide

'N Skooltoer na Namibië saam met al sy pelle. Thomas kan skaars aan iets cooler dink. Boonop gaan hulle die geheimsinnige Kolmanskop besoek - 'n ou spookdorp wat byna onder die woestynsand begrawe lê. Maar as Thomas in die omtrek is, loop dinge dikwels skeef. Dit lyk sowaar of hy hierdie keer by die huis sal moet bly terwyl Hannes, Alex, Lukas en Lilian sonder hom pret het. En boonop hoor Thomas 'n geheimsinnige telefoongesprek - 'n gesprek wat groot moeilikheid vir die toer voorspel
Nagmerrie.net by Carina Diedericks-Hugo( Book )

3 editions published between 2005 and 2010 in Afrikaans and held by 10 WorldCat member libraries worldwide

Thomas @rock.ster.net by Carina Diedericks-Hugo( Book )

2 editions published in 2011 in Afrikaans and English and held by 10 WorldCat member libraries worldwide

Aksie.net by Carina Diedericks-Hugo( Book )

3 editions published between 2007 and 2010 in Afrikaans and held by 9 WorldCat member libraries worldwide

Almal is opgewonde oor Thomas se kans om 'n sepiester te wees. Hy het immers 'n rol gekry in Die Malans van Marthaheim, die gewilde TV-reeks ooit. En sy medester is die aantreklike Fleur Vermaak. Maar dis die minste van Thomas se probleme. Hy wonder hoe op aarde hy sy plek in die rugbyspan gaan behou, met Billy Fourie wat na hulle skool toe kom. En hy en Alex kry deesdae skaars tyd om te gesels. Boonop begin allerlei vreemde dinge gebeur!
Thomas@moord.net by Carina Diedericks-Hugo( Book )

2 editions published between 2010 and 2014 in Afrikaans and English and held by 9 WorldCat member libraries worldwide

Thomas@aksie.net by Carina Diedericks-Hugo( Book )

3 editions published between 2010 and 2011 in Afrikaans and English and held by 8 WorldCat member libraries worldwide

Operasie m.i.a.a.u by Carina Diedericks-Hugo( Book )

1 edition published in 2005 in Afrikaans and held by 7 WorldCat member libraries worldwide

"Wat sal jy doen as jou suster se groot, kwaai gemmerkat jou een oggend wakker maak en met jou begin praat? Jy sal dink jy het te veel slymerige spinasie geeet, natuurlik! En as jy uitvind julle kat is nie sommer net 'n gewone kat nie, maar hoof van 'n geheime organisasie? Jy sal dink marsmanne kielie jou brein. Felix Poggenpoel moet oudergewoonte een oggend opstaan vir skool. Maar dis nie sy pa wat hom wakker maak nie, dis meneer Haasbroek, Felix se suster Madelein, se kat. En meneer Haasbroek praat met hom! Meneer Haasbroek wil he Felix moet Die Magtige Internasionale Anti-Aapskeloerders-Unie (MIAAU) help om boewe en bullebakke vas te trek. Saam met meneer Rippenaar, piksart met enorme groen oe, mevrou Bangani, lank en maer en uiters fynbesnaard, meneer Ching en mevrou Cho, belangrik en Siamees, en die lawwe Jannie moet Felix betyds die wrede Katowski keer voordat dit te laat is. Felix se lewe sal nooit weer dieselfde wees nie, veral nie noudat hy nie meer 'n gewone elfjarige is nie. Hy is immers nou Spesiale Agent Felix Poggenpoel!"--Cover
Thomas@scorpion.net by Carina Diedericks-Hugo( Book )

2 editions published between 2010 and 2014 in Afrikaans and English and held by 7 WorldCat member libraries worldwide

Thomas @ skaduwee.net by Carina Diedericks-Hugo( Book )

1 edition published in 2016 in Afrikaans and held by 6 WorldCat member libraries worldwide

Spesiale (en geheime) agent Peter van der Wind en die Chinese draak by Carina Diedericks-Hugo( Book )

2 editions published in 2012 in Undetermined and Afrikaans and held by 6 WorldCat member libraries worldwide

 
moreShow More Titles
fewerShow Fewer Titles
Audience Level
0
Audience Level
1
  Kids General Special  
Audience level: 0.69 (from 0.58 for Koning Hen ... to 0.84 for Spesiale ( ...)

Die verdrinking van Josua van Eden
Covers
Moord.netSkerpioen.netAqua.netThomas@geraamte.netNagmerrie.netAksie.net
Alternative Names
Carina Diedericks-Hugo escritora sudafricana

Carina Diedericks-Hugo South African writer

Carina Diedericks-Hugo Suid-Afrikaanse skrywer van jeugverhale

Hugo, Carina Diedericks-

Languages