WorldCat Identities

Jacobs, Jaco

Overview
Works: 388 works in 496 publications in 3 languages and 2,240 library holdings
Genres: Juvenile works  Literature  Fiction  Novels  Nature fiction  Young adult works  Picture books  Ghost stories 
Roles: Author, Translator, Other
Classifications: TL147, 629.222
Publication Timeline
.
Most widely held works by Jaco Jacobs
A good night for shooting zombies by Jaco Jacobs( Book )

7 editions published between 2013 and 2019 in English and Afrikaans and held by 281 WorldCat member libraries worldwide

Martin's life changes the day his dad is killed in a car accident. No one talks about it, his mum refuses to leave the house, and his only consolation through the sleepless nights is solving difficult maths problems. Until he forms an unlikely friendship with his neighbour Vusi who dreams of making a zombie movie. The two are plunged head first into a wild adventure, pulling everyone they know along with them. Shortlisted for the Found in Translation award, it has also since been made into a popular film in Afrikaans
A good day for climbing trees by Jaco Jacobs( Book )

3 editions published between 2015 and 2018 in English and Afrikaans and held by 223 WorldCat member libraries worldwide

Sometimes, in the blink of an eye, you do something that changes your life forever. Like climbing a tree with a girl you don't know
Suurlemoen! by Jaco Jacobs( Book )

5 editions published between 2007 and 2015 in Afrikaans and held by 25 WorldCat member libraries worldwide

Daar is 'n paar basiese reëls wanneer jy jou eerste band begin - Besluit vooraf watter soort musiek julle wil maak. Neem jou tyd om lede vir jou band te kies. Moenie op iemand in jou eie band verlief raak nie. Ons het al die reëls oortree!
Hoe wyd kan 'n seekoei se bek ooprek? : interessante feite oor Suid-Afrikaanse soogdiere by Jaco Jacobs( Book )

2 editions published between 2002 and 2007 in Afrikaans and held by 24 WorldCat member libraries worldwide

Wurms met tamatiesous en ander lawwe rympies by Jaco Jacobs( Book )

4 editions published between 2005 and 2011 in Afrikaans and held by 19 WorldCat member libraries worldwide

Die beste toebroodjie by Jaco Jacobs( Book )

2 editions published between 2006 and 2019 in Afrikaans and held by 18 WorldCat member libraries worldwide

Markus word in die middel van die nag baie lus vir 'n toebroodjie. In die kombuis kry hy onverwags vier flukse helpers
Tande by Jaco Jacobs( Book )

4 editions published between 2002 and 2013 in Afrikaans and held by 18 WorldCat member libraries worldwide

"Die wolke trek vir 'n oomblik lank weg voor die maan en Rikus word yskoud. Halfpad agter een van die struike weggesteek, staan iets wat lyk soos 'n hond of 'n wolf. Die dier se oe glinster wreedaardig in die lig van die maan. Rikus is so naby dat hy die dierasie se harige gesig, weggetrekte lippe en dreigende slagtande kan sien. Stadig, doodstadig kom die dier voor Rikus se verbaasde oe orent op sy twee agterpote. Maar die heel ergste is toe dit grom - 'n stadige hees geluid wat agter uit sy keel kom. 'Bloed ... '"--Cover
Hoe hoog kan 'n sprinkaan spring? : interessante feite oor Suid-Afrikaanse goggas by Jaco Jacobs( Book )

2 editions published between 2003 and 2010 in Afrikaans and held by 17 WorldCat member libraries worldwide

Toulopers : verse vir tieners by Jaco Jacobs( Book )

3 editions published between 2011 and 2012 in Afrikaans and Undetermined and held by 16 WorldCat member libraries worldwide

Die 54 gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners van 13 tot 15 jaar in gedagte
Verneukpan by Jaco Jacobs( Book )

2 editions published in 2007 in Undetermined and Afrikaans and held by 15 WorldCat member libraries worldwide

Hoeveel tande het 'n krokodil? : interessante feite oor Suid-Afrikaanse reptiele en amfibieë by Jaco Jacobs( Book )

3 editions published between 2006 and 2014 in Afrikaans and English and held by 14 WorldCat member libraries worldwide

L'albero al centro del mondo by Jaco Jacobs( Book )

2 editions published in 2019 in Italian and held by 14 WorldCat member libraries worldwide

My ouma is 'n rock-ster by Jaco Jacobs( Book )

3 editions published between 2004 and 2011 in Afrikaans and held by 14 WorldCat member libraries worldwide

"Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep, OUMA! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en rits in 'n bloedrooi sportmotor rond! Maar om die kleinseun te wees van die beroemdste ouma in die land, kan partykeer gevaarlik wees ..."--Cover
Vis & tjips by Jaco Jacobs( Book )

3 editions published between 2013 and 2014 in Afrikaans and Undetermined and held by 14 WorldCat member libraries worldwide

Agterin die KABV-goedgekeurde skooluitgawe van hierdie gewilde boek verskyn opsommings, opwindende, uitdagende pre- en postlees-aktiwiteite en volledig uitgewerkte vrae en antwoorde wat aan die KABV-riglyne voldoen
Duskant die doodlyn by Jaco Jacobs( Book )

2 editions published between 2001 and 2008 in Afrikaans and held by 13 WorldCat member libraries worldwide

Werner en sy vriende leef vir rugby. Hierdie jaar is hulle vasbeslote om hul aardsvyande 'n ding of twee op die rugbyveld te wys. Maar iets is verkeerd. Wie is die geheimsinnige man wat snags by die skool rondsluip? En hoekom lyk dit of iemand sy mes inhet vir Werner-hulle se rugbyafrigter? Dit begin al hoe meer lyk of iemand nie volgens die reëls speel nie en Werner-hulle beland in groot gevaar
Car science by Richard Hammond( Book )

1 edition published in 2009 in Afrikaans and held by 12 WorldCat member libraries worldwide

"An under-the-hood, behind-the-dash look at how cars work"--Cover
Virus by Jaco Jacobs( Book )

3 editions published in 2009 in Afrikaans and Undetermined and held by 12 WorldCat member libraries worldwide

'N Week gelede was Jake nog 'n doodgewone sewentienjarige. Nou is hy een van die enigste oorlewendes in 'n vewoeste stad. Daarom vat hy die pad op soek na sy pa. Maar na die uitbreking van die virus is die wêreld 'n vreemde, skrikwekkende plek
Zackie Mostert en die spokerige storie by Jaco Jacobs( Book )

4 editions published between 2010 and 2013 in Afrikaans and Undetermined and held by 12 WorldCat member libraries worldwide

Zackie en Vincent besluit om 'n lekker grillerige SPOOKSTORIE-AAND te hou! Hulle kamp in die tuin uit en lees stories wat jou HARE SAL LAAT RYS. Maar dan gebeur daar iets ... Iets wat die hele skool laat dink Zackie en Vincent is twee bangbroeke
My big science book : [simple, fun experiments for all young scientists] by Simon Mugford( Book )

1 edition published in 2005 in Afrikaans and held by 11 WorldCat member libraries worldwide

Experiments in this book will introduce children to simple scientific concepts and prompt them to explore and question the world around them
Troeteldiere : 'n gids vir beginners by Jaco Jacobs( Book )

1 edition published in 2007 in Afrikaans and held by 11 WorldCat member libraries worldwide

 
moreShow More Titles
fewerShow Fewer Titles
Audience Level
0
Audience Level
1
  Kids General Special  
Audience level: 0.52 (from 0.30 for L'albero a ... to 0.95 for Verneukpan ...)

Suurlemoen!
Covers
Wurms met tamatiesous en ander lawwe rympiesDie beste toebroodjieHoeveel tande het 'n krokodil? : interessante feite oor Suid-Afrikaanse reptiele en amfibieëMy ouma is 'n rock-sterDuskant die doodlynVirusZackie Mostert en die spokerige storieTroeteldiere : 'n gids vir beginners
Alternative Names

controlled identityBrink, Tania

controlled identityRoux, Lize

Jaco Jacobs Children's book author

Jaco Jacobs schrijver uit Zuid-Afrika

Jaco Jacobs südafrikanischer Schriftsteller und Kinderbuchautor

Jacobs, J.

Jacobs, J. (Jaco)

Languages