WorldCat Identities

Viljoen, Fanie

Overview
Works: 198 works in 317 publications in 3 languages and 1,268 library holdings
Genres: Fiction  Juvenile works  Young adult works  High interest-low vocabulary books  Horror fiction  Thrillers (Fiction)  Ghost stories 
Roles: Author
Classifications: PT6593.32.I55, 372.412
Publication Timeline
.
Most widely held works by Fanie Viljoen
Leeus met letsels by Fanie Viljoen( )

11 editions published between 2010 and 2016 in 3 languages and held by 65 WorldCat member libraries worldwide

Part of the Cutting Edge series, Scarred Lions, is a gritty, honest and hard-hitting quick read for teens and young adults who find conventional fiction irrelevant to them or too hard to read. Buyisiwe feels like a stranger in the place where he grew up. He simply cannot shrug off the feeling of dread following him through the streets of London. And then he receives the terrible news. His mother can't take care of him anymore; he has to go and live with his estranged father, Themba, in Africa. Africa is not what Buyisiwe expected it to be. It is a place of great beauty and splendour, magn
Jump by Fanie Viljoen( Book )

8 editions published between 2013 and 2016 in English and Afrikaans and held by 63 WorldCat member libraries worldwide

Rudi and Steven decide to shoot a funny video of themselves doing stupid things. Soon they have loads of followers on YouTube and they aquire a nickname - the Vidiots. But then they meet Marco, and he makes their tricks more daring and more dangerous
Mindf**k by Fanie Viljoen( )

5 editions published between 2010 and 2014 in English and French and held by 61 WorldCat member libraries worldwide

Music blasts from the nearby rock festival stage, as Burns sees his friend Kerbs emerge from their tent, hands covered in blood
Stories vir lekker lees( Book )

12 editions published between 2009 and 2012 in Afrikaans and held by 43 WorldCat member libraries worldwide

BreinBliksem by Fanie Viljoen( Book )

6 editions published between 2005 and 2018 in Afrikaans and Undetermined and held by 34 WorldCat member libraries worldwide

Liewe leser. Hierdie boek kom met 'n waarskuwing - sien bladsy 1. Neem dit ernstig op. NIE VIR SENSITIEWE LESERS!
Veldiep by Fanie Viljoen( )

4 editions published in 2018 in Afrikaans and Undetermined and held by 33 WorldCat member libraries worldwide

Amber maak 'n anonieme youtube-video waarin sy mense vra om haar voorkoms te beoordeel, maar dit beland per ongeluk op haar facebookblad. Tim is gewild, maar sy meisie het hom sopas afgesê vir een van die rugby-ouens. 'n Toevallige ontmoeting tussen hulle lei tot 'n ongewone vriendskap, maar sal Amber die moed hê om haar spoke te konfronteer?
Onderwêreld by Fanie Viljoen( Book )

5 editions published between 2008 and 2011 in Afrikaans and Undetermined and held by 32 WorldCat member libraries worldwide

Hierdie jeugverhaal is ook 'n speurverhaal wat in 'n privaatseunskool afspeel. Die storie draai om ""computer hacking"", is uitstekend nagevors en word boeiend vertel
Klits Kronkel en die vloek van die Swart Jakkals by Fanie Viljoen( )

4 editions published between 2008 and 2012 in Afrikaans and Undetermined and held by 29 WorldCat member libraries worldwide

They are back for another adventure: Beat Twirl, Blitz, teacher Splinter, Marionetta and Brine! The experienced investigator Beat Twirl interrupted his holiday to go looking for Horrelpyp. But Beat's problems are just more like his investigation progresses. Strange characters pop up, like the girl with amnesia and Vonk, the archer who can read minds. And then initiated the curse of the Black Fox to claim his victims. .
Verse vir lekker lees by Fanie Viljoen( Book )

6 editions published in 2009 in Afrikaans and held by 27 WorldCat member libraries worldwide

Lekker lees en leer by Fanie Viljoen( Book )

6 editions published in 2009 in Afrikaans and held by 27 WorldCat member libraries worldwide

Liplekker leesdinge by Fanie Viljoen( Book )

6 editions published in 2009 in Afrikaans and held by 25 WorldCat member libraries worldwide

Donker web by Fanie Viljoen( )

2 editions published in 2020 in Afrikaans and English and held by 21 WorldCat member libraries worldwide

Greg Owen, voormalige hoofseun van Lawson Kollege en kuberkraker van formaat, is nou 'n eerstejaar-Matie. Sy pa en Dok Pienaar, ontmasker as die Butcher en die Candlestick Maker van Project Nursery Rhyme, is agter tralies. Maar wie en waar is die Baker? As jy wil wraak neem, moet jy twee grafte grawe . .
Spoke en ander gruwelike goed by Fanie Viljoen( Book )

4 editions published between 2005 and 2015 in 3 languages and held by 19 WorldCat member libraries worldwide

Daar is rêrig goed soos spoke en zombies en vampiere en dooie dinge wat in die donker rondsluip. Dit is hulle wat die hare op jou vel laat regop staan. Wat jou laat omkyk as jy alleen in die donker loop. En dis hulle wat jou drome kan omtower in 'n nagmerrie! Hierdie lekker boek vol grillerige stories is al vir meer as tien jaar in druk en bly immergewild
Liplekker leesdinge by Fanie Viljoen( Book )

6 editions published in 2012 in Afrikaans and held by 18 WorldCat member libraries worldwide

The lion roars in Africa by Fanie Viljoen( Book )

2 editions published between 2008 and 2009 in English and held by 16 WorldCat member libraries worldwide

Betower by Fanie Viljoen( Book )

5 editions published between 2012 and 2015 in Afrikaans and held by 16 WorldCat member libraries worldwide

Nadia het 'n geheim. En hierdie geheim is die rede waarom sy by haar ouma in Magoebaskloof moet gaan bly. Hier ontmoet sy vir Poenk. Bos-Poenk. Geheimsinnige Poenk. Poenk wat haar leer hoe paddaeiertjies ruik. Wat haar wys dat daar kleure soos ritselgroen, bangmaakgroen, fluistergroen, kieliegroen en flikkergroen bestaan. Poenk wie se naam sy oor en oor in haar huiswerkboek skryf. Wat vir haar gedigte lees en vir haar sprokies vertel. Poenk wat self 'n geheim in hom ronddra. Betower bied, deur die gebruik van treffende en beeldende taal, ontvlugting aan die leser in 'n boeiende, broeiende verhaal met interessante ruimtes en met ongewone randfiguur-karakters. Dit is 'n storie oor foute en vergifnis, veral teenoor jouself
Jou Romeo by Fanie Viljoen( Book )

4 editions published in 2016 in Afrikaans and Undetermined and held by 14 WorldCat member libraries worldwide

Gegrond op Jou Romeo, die tienerrolprentsensasie van die jaar. Yvette droom al van graad agt af om Romeo en Juliet in haar matriekjaar op die planke te bring. Maar die skool se kuns- en kultuurbegroting word gesny en al die geld word vir die T20-kriekettoernooi aangewend. Die ""drama nerds"" laat hulle nie van stryk bring nie. Wat as hulle die gewildste ou in die skool, die krieketheld Marko Marais, kry om die rol van Romeo te vertolk?
Brand by Fanie Viljoen( Book )

2 editions published in 2019 in Afrikaans and held by 14 WorldCat member libraries worldwide

'N Storie oor obsessies. Arian en Estie is in Graad 11. Na hulle op sosiale media vriende word, begin Estie vir Arian stalk: Aanlyn, en later ook in die werklikheid. Eers is hy vir haar net nog 'n misterieuse vreemdeling, maar soos wat sy hom dophou openbaar hy onwetend sy diepste geheime aan haar. Maar Estie het geheime van haar eie
Prooi by Fanie Viljoen( Book )

3 editions published in 2015 in Afrikaans and held by 14 WorldCat member libraries worldwide

Pleisters vir die dooies by Fanie Viljoen( Book )

2 editions published in 2014 in Afrikaans and held by 13 WorldCat member libraries worldwide

 
moreShow More Titles
fewerShow Fewer Titles
Audience Level
0
Audience Level
1
  Kids General Special  
Audience level: 0.72 (from 0.60 for Stories vi ... to 0.90 for Liplekker ...)

Leeus met letsels The lion roars in Africa
Covers
Mindf**kOnderwêreldKlits Kronkel en die vloek van die Swart JakkalsThe lion roars in Africa
Alternative Names

controlled identityClark, Julia, 1970-

Viljoen, Hendrik Stephanus, 1970-

Viljoen, Hendrik Stephanus (Fanie), 1970-

Languages