WorldCat Identities

Gerber, Engela-Laura

Overview
Works: 3 works in 7 publications in 1 language and 7 library holdings
Genres: Criticism, interpretation, etc 
Roles: Author
Publication Timeline
.
Most widely held works by Engela-Laura Gerber
Spanning stad/land soos vergestalt in die poësie van S.J. Pretorius by Engela-Laura Gerber( Book )

5 editions published between 1992 and 1993 in Afrikaans and held by 5 WorldCat member libraries worldwide

Spanning stad/land soos vergestalt in die poesie van S.J. Pretorius by Engela-Laura Gerber( )

in Afrikaans and held by 1 WorldCat member library worldwide

Spanning stad/land soos vergestalt in die poësie van S.J. Pretorius by Engela-Laura Gerber( )

1 edition published in 1992 in Afrikaans and held by 1 WorldCat member library worldwide

Spanning tussen stad en platteland is 'n belangrike tema in die oeuvre van S.J. Pretorius. In sy digkuns vergestalt hy en kom die ontwortelde, oorwegend landelike Afrikaanssprekende na die depressie en oorlogsjare aan die woord. Voortdurend word beelde van die "heerlike, gesonde" platteland gevolg deur beelde van die "bedrukkende" stad met al sy sleur en ellendes en die negatiewe uitwerking wat dit op sy inwoners het. As gevolg van die skrille kontraste groei die spanning in intensiteit. Sedert 1953 vind daar 'n mate van houdingsverandering plaas by die sprekers in Pretorius se poesie. Die digter aanvaar in die periode die stad as deel van die Afrikaner se aardse bestel en ontdek die landelike in die stad. vanaf 1963 word nie meer op nostalgiese wyse ge1dealiseer nie, maar word dit gemeld om aan te toon dat die Christelike heilsboodskap hol klink midde die ellende wat in die stad heers
 
Audience Level
0
Audience Level
1
  Kids General Special  
Audience level: 0.68 (from 0.56 for Spanning s ... to 0.71 for Spanning s ...)

Languages