WorldCat Identities

Du Preez, Anita

Overview
Works: 12 works in 29 publications in 2 languages and 106 library holdings
Genres: Romance fiction  Fiction 
Roles: Author
Classifications: PT6592.14.U665, 306.44
Publication Timeline
.
Most widely held works by Anita Du Preez
Letitia en die lektor by Anita du Preez( )

3 editions published in 2016 in Afrikaans and held by 14 WorldCat member libraries worldwide

Laatnag begin Chris Swart, nuwe lektor by die kollege waar Letitia le Roux ontwerpklasse doseer, vir haar boodskappe stuur. Die arrogante spiertier is eintlik alleen en slapeloos, nes sy ... Letitia het egter 'n lysie dinge wat sy wil doen om haar lewe reg te ruk ná haar egskeiding; daar is nie tyd om uit te werk wat in Chris se kop aangaan nie. Maar ná hy haar in die hysbak soen, dink sy heeltyd aan sy gesig met die sexy litteken op sy bolip
Ukuhlonipha as kommunikasiewyse by die Amaxhosa by Anita Du Preez( )

6 editions published in 1988 in Afrikaans and English and held by 12 WorldCat member libraries worldwide

Hermien en die hartedief by Anita du Preez( )

2 editions published in 2013 in Afrikaans and English and held by 11 WorldCat member libraries worldwide

Hermien se ou vriend Jamie moet by haar kom skuil van sy onsuksesvolle liefdeslewe, en die ou vlammetjie tussen hulle twee weier om uit te doof
Lydia en die loodgieter by Anita Du Preez( )

2 editions published in 2012 in Afrikaans and English and held by 11 WorldCat member libraries worldwide

Kunsdosent Lydia woon heerlik op haar eie in Observatory . . . totdat die loodgieter haar wasbak kom regmaak,want hy's 'n fees van 'n man! Een van haar skilderye word gekies vir 'n uitstalling in Parys, en daar moet Lydia besluit: haar mooi, slim professor-eks wat haar wil terughê, of die sexy Joshua?
Bambi en die boef by Anita Du Preez( Book )

2 editions published in 2011 in Afrikaans and held by 10 WorldCat member libraries worldwide

Bambi le Roux kan kies en keur onder die manne. Maar sy moes nooit saam met daardie vent afgeneem geword het by die Met nie - nou loop allerlei stories oor haar by die werk en haar boyfriend, Bertus, is ontstoke. Wanneer dinge saam met Bertus egter lelik skeefloop, is die einste Louis van die Met die enigste persoon wat kan help. Maar kan Bambi só 'n gladde karakter enigsins vertrou?
Marlene en die macho man by Anita du Preez( Book )

2 editions published in 2017 in Afrikaans and held by 8 WorldCat member libraries worldwide

Luitenant-kolonel Marlene Burger van die SAPD het haar plek in 'n manswêreld oopbaklei en laat kriminele les opsê. Dis net haar liefdeslewe wat nie wil vlot nie. Nou is daar 'n kans dat sy en haar jeugliefde Tom Lourens 'n verhouding kan hê. Tog blyk vlootoffisier Lourens oorversigtig te wees ... Die enigmatiese Ziegfried van Leeuwen, wat dalk die straatkunstenaar De Leeuw kan wees, verskyn op die toneel en is met Marlene gefassineer. Skielik moet sy besluit wat sy werklik wil hê
Margot en die meerman by Anita Du Preez( Book )

3 editions published in 2010 in Afrikaans and English and held by 8 WorldCat member libraries worldwide

Margot glo self sy's 'n "koue vis". Tydens haar alleen-vakansie in Zanzibar kom die jonger, eksotiese en atletiese Konrad op die toneel en neem haar na plekke - nie net op die eiland nie - waarvan sy niks geweet het nie ... Durf sy kop verloor met 'n vakansieromanse?
Die wet van die liefde by Anita Du Preez( Book )

2 editions published between 2008 and 2011 in Afrikaans and held by 8 WorldCat member libraries worldwide

Danielle is 'n vurige vegter vir vroueregte, 'n bekwame egskeidingsprokureur. Niemand sê haar voor nie en sy haat veral ontroue mans. Alles omtrent haar is strek onder beheer. Of so het sy gedink, totdat vervlakste Naudé Boshof sy lang lyf in die kantoor langs hare kom neerplak het
Donna en die droomman by Anita du Preez( )

3 editions published in 2015 in Afrikaans and English and held by 8 WorldCat member libraries worldwide

Donna Ferguson doen iets wat glad nie in haar aard is nie toe sy 'n wildvreemdeling by 'n kunsuitstalling soen. Sy dink sy sal hom nooit weer sien nie, maar dan daag hy by haar voordeur op ... saam met haar kleinsus, Karen. Donna se droomman en Karen se nuwe liefde, veearts Pieter Visser, is een en dieselfde mens!
Dokter dierbaar by Anita Du Preez( )

2 editions published in 2009 in Afrikaans and held by 7 WorldCat member libraries worldwide

Victoria se eerste ontmoeting met die aantreklike plastiese sjirurg Paul Venter vind plaas toe sy hom besoek en vra of hy iets aan haar Barbra Streisand-neus kan doen. Paul mag aantreklik wees, maar daar was - en is dalk steeds - hope vroue in sy lewe
Satyn omnibus 7 by Ettie Bierman( )

1 edition published in 2018 in Afrikaans and held by 5 WorldCat member libraries worldwide

Drie sexy, sensuele en romantiese verhale deur drie gewilde skrywers: Wanneer 'n droom waar word deur Ettie Bierman, Dokter Dierbaar deur Anita du Preez en Geërfde liefde deur Lizet Engelbrecht
Satyn omnibus 6 by Ettie Bierman( )

1 edition published in 2017 in Afrikaans and held by 4 WorldCat member libraries worldwide

Drie sexy, sensuele en romantiese verhale deur drie gewilde skrywers: Om minder lief te hê deur Ettie Bierman, Margot en die meerman deur Anita du Preez en Hartstog in Malawi deur Lizet Engelbrecht
 
moreShow More Titles
fewerShow Fewer Titles
Audience Level
0
Audience Level
1
  Kids General Special  
Audience level: 0.74 (from 0.63 for Ukuhloniph ... to 0.79 for Satyn omni ...)

Margot en die meerman
Covers
Die wet van die liefdeDokter dierbaar
Alternative Names
Preez, Anita du

Languages