WorldCat Identities

Engelbrecht, Lizet

Overview
Works: 8 works in 18 publications in 2 languages and 77 library holdings
Genres: Fiction  Romance fiction 
Roles: Author
Publication Timeline
.
Most widely held works by Lizet Engelbrecht
Meerminliefde by Lizet Engelbrecht( )

4 editions published in 2011 in Afrikaans and English and held by 15 WorldCat member libraries worldwide

René is 'n vrou met 'n humeur. Veral as iemand 'n dier wil skade aandoen, vlam sy goed op, nes haar vlamrooi hare. Haar nuwe buurman laat haar ook met die eerste oogopslag oorkook - en nié van vreugde nie. Wanneer sy boonop uitvind dat dierewelsyn nie boaan sy agenda staan nie, is die hel los. Kobus maak allerlei nare herinnerings by haar wakker en sy wil niks van hom weet nie - nogal moeilik, aangesien hy die hoofhuis langs haar kothuis huur ... En dan's daar haar vriendin Mandie, heeltemal te nuuskierig en kupido-agtig - om nie van haar verlore kat en uitdagende omgewingsbewaringwerk te pr
Liefde in die skemering by Lizet Engelbrecht( )

2 editions published in 2012 in Afrikaans and English and held by 13 WorldCat member libraries worldwide

Monique se pasiënt, die ryk ou Matty Olsen, se welsyn is haar enigste prioriteit - of dit wás totdat sy vir Joseph ontmoet het. Hy is 'n man met geheime en 'n misterieuse geskiedenis. Vonke spat tussen die twee uiterstes: Joseph wat op soek is na 'n verlede en sy wat hare probeer vergeet. Hulle is gewikkel in 'n wedloop teen die waarheid, en Monique moet byna met haar lewe boet . .
Sewe dae by Lizet Engelbrecht( )

3 editions published between 2008 and 2011 in Afrikaans and English and held by 13 WorldCat member libraries worldwide

Esmerelda wen sewe dae in die teenwoordigheid van die ryk, egoïstiese Pierre Vaz. As Pierre se privaat vliegtuig 'n noodlanding in die wildernis moet uitvoer, vererger die situasie. Humeure vat vlam en emosies seëvier. En Esmeralda moet mooi kophou sodat sy heel deur die sewe dae kom
Geërfde liefde by Lizet Engelbrecht( )

3 editions published between 2010 and 2011 in English and Afrikaans and held by 12 WorldCat member libraries worldwide

Om te boer is nie net haar beste uitweg nie, dit is haar énigste uitweg. Nikki Swart, wat tot nou toe net die diamantkant van die lewe geken het, word gedwing om haar deel van die erfplaas in die noorde van Zambië op te eis - en daarop te boer vir oorlewing
Hartstog in Malawi by Lizet Engelbrecht( Book )

2 editions published in 2009 in Afrikaans and held by 8 WorldCat member libraries worldwide

Rochelle Fourie word deur haar baas op 'n onvergeetlike missie gestuur: om die enigmatiese Sir J.C. Auther op te spoor. Maar in Malawi ontmoet sy kaptein Costa en die vonke spat onmiddellik. Die ongenaakbare man met sy seeblou oë verwar haar, laat ongekende drange in haar los
Victoriavalle van liefde by Lizet Engelbrecht( )

2 editions published in 2010 in Afrikaans and held by 7 WorldCat member libraries worldwide

Dokter Emesia gaan vir drie maande as verpleegster by die Rhodes-Inn in Livingstone, Zambië werk. Sy wil die Fransman, Rex, wat op haar elfde verjaarsdag aan haar belowe is, ontmoet en hopelik terugbring Suid-Afrika toe
Satyn omnibus 7 by Ettie Bierman( )

1 edition published in 2018 in Afrikaans and held by 5 WorldCat member libraries worldwide

Drie sexy, sensuele en romantiese verhale deur drie gewilde skrywers: Wanneer 'n droom waar word deur Ettie Bierman, Dokter Dierbaar deur Anita du Preez en Geërfde liefde deur Lizet Engelbrecht
Satyn omnibus 6 by Ettie Bierman( )

1 edition published in 2017 in Afrikaans and held by 4 WorldCat member libraries worldwide

Drie sexy, sensuele en romantiese verhale deur drie gewilde skrywers: Om minder lief te hê deur Ettie Bierman, Margot en die meerman deur Anita du Preez en Hartstog in Malawi deur Lizet Engelbrecht
 
Audience Level
0
Audience Level
1
  Kids General Special  
Audience level: 0.75 (from 0.72 for Sewe dae / ... to 0.79 for Satyn omni ...)

WorldCat IdentitiesRelated Identities
Associated Subjects
Sewe dae
Covers
Geërfde liefdeHartstog in MalawiVictoriavalle van liefde
Languages